• Brandysters

    Vastekop
    Brandyster

    Kyk na die Ratsbrand vastekopbrandyster vir u plaasmerk.

  • Multi-Losletter

    Multi-
    Losletter

    Met die multi-losletter brandyster kan die plaasmerk en individuele nommers aangebring word.

  • Horing-brander

    Horing-
    brander

    Die Ratsbrand horingbrander werk altyd, maklik en doeltreffend.

  • Stertknipper

    Stertknipper

    Sny sterte higiënies en vinnig. Skerp, gloeiwarm geelkoperlem. 12V element in lem, koppel aan
    bakkiebattery (trek ±10A)

  • Klitsklamp

    Kitsklamp

    Probeer ook die Kitsklamp om kalwers maklik te hanteer.

Follow us on Facebook

Brandyster Voordele

Duisende gelukkige boere.

Rooiwarm binne 12 sekondes.

Brand al drie letters gelyk.

Brandmerk tot 200 beeste per dag.

Laat voertuig vry loop en brand aaneen.

Geen brand gevaar met oop vure.

Skoon brand sonder om te klad.

Letters is gebroke en verhoed dat die vel uitval.

Brand diere direk op u voertuig.

Ratsknip

12V Stertknipper

Sny sterte higiënies en vinnig • Skerp, gloeiwarm geelkoperlem • 12V element in lem, koppel aan bakkiebattery (trek ±10A) • Indirekte hefboomversterking - maklike en akkurate snit • Gehalte vakmanskap en materiaal - vlekvrye staal en geelkoper • 12-maande waarborg