Liniêre Vaste-kop Brandyster Kyk groter

Vastekop (Liniêr)

Nuut

Spaar TydKrag werk elke slag

Laai jou brandmerk aan die onderkant van die bladsy

Meer inligting

R 3,800.00

  • Vastekop (Vierkantig)
  • Vastekop (Liniêr)

Datablad

Height 75mm
Width 185mm
Depth 365mm
Weight 2.6kg

Meer inligting

Die elektriese stroom loop deur die vlekvrye staal-draad waarvan die merk gevorm is. 

Die hele merk is binne 12 tot 20 sekondes warm en beeste kan so vinnig gemerk word as wat mens van bees tot bees beweeg.

Omdat ‘n mens net een keer brand, is die ontwrigting vir die bees veel kleiner.

Die kabel is 5 meter lank en gee heelwat beweeg ruimte.  

Die grote van die letters op die Vastekop brandyster is ± 40mm x 40mm.

Ons kan hierdie toestel wysig sodat dit moontlik is om die bordjie om te ruil.

Die prys van so ‘n ekstra bordjie is R500.

Die mates van die vierkantige vastekop brandyster is
L: 375mm, B: 135mm en W: 135mm.

Resensies

Skryf 'n resensie

Vastekop (Liniêr)

Vastekop (Liniêr)

Spaar TydKrag werk elke slag

Laai jou brandmerk aan die onderkant van die bladsy

Skryf 'n resensie

Produk aanpassing

Nadat jy jou aangepaste produk gestoor het, onthou om dit in jou inkopie mandjie te plaas.
Toegelate leêr formate is: GIF, JPG, PNG

Fotos

loader

* verpligte velde