ZAR Prys: R5115,65
(+ R767,35 BTW)
Totaal: R5883,00
Ratsbrand werk al saam met Suid-Afrikaanse boere vir meer as twintig jaar, al die pad as 'n trotse vervaardiger uit Orania. Elke produk dra dus die stempel van "produk van Orania" wat beteken dit is vervaardig deur volkseie arbeid, en dus van die beste kwaliteit.
Vir enige hulp met of navrae rondom aanlyn bestellings, stuur gerus 'n epos na bemarking@ratsbrand.co.za
Vir meer informasie, hulp met produkte of ander navrae, skakel 084 581 1599 of stuur 'n epos na info@ratsbrand.co.za
Vir vinnige hulp met 'n bestelling, kliek hier en ons skakel u terug.